Rotse van Gifberg

Die Gifberg by Vanrhynsdorp is ’n unieke toeriste-attraksie wat jaarlikse groot getalle besoekers lok. Behalwe vir die watervalle, kamppeerplekke, staproetes en asemrowende uitsigte, is daar altyd iets baie besonders op die berg te sien. Daar is rotsformasies met unieke vorms. Die rotse is gevorm deur grondverskuiwings wat jare terug plaasgevind het. Daar is ook rotse met Boesmantekeninge en jy dalk net ’n duikertjie daar raak loop.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?