Pyp bars in Grensstraat

Daar het ’n pyp gebars In Grensstraat, Vredendal. Die munisipale werkers van Vredendal is tans besig om die pyp te herstel. Dit gaan nagenoeg drie ure neem. Die water in daardie gebied sal af wees tot herstelwerk klaar is.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?