Proefstudente by Laerskool Vredendal

Laerskool Vredendal wil graag drie nuwe gesigte hierdie kwartaal welkom heet. Mee. Mostert en van der Merwe asook mnr. van Zyl proef hierdie kwartaal by die skool. Baie welkom, ons hoop hul sal die tyd baie geniet en leersaam vind.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?