Potjiekos-kompetisie

Die Vrolike Vinkies, ’n kleuterskool vir kinders van 3 tot 6 jaar en ook ’n nasorg vir laër- en hoërskoolleerlinge met huiswerk-bystand deur gekwalifiseerde personeel, hou op 1 Julie ’n potjiekos kompetisie.

 

Die potjiekos-kompetisie sal by die skool by Parc de Lausanne gehou word.
Die inskrywingsfooi is R50. Vir meer inligting kontak Elize by 079 897 6745.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?