Ponie by Môrester-fees opgeveil

Die Môrester-skool op Vanrhynsdorp, wat môre hulle 22ste verjaardagfees vier, het en het pas ’n opwindende aankondiging gemaak. Daar sal môre-oggend om 10-uur ’n ponie opgeveil word. As jou kind nog altyd ’n perd wou hê, is dit nou die kans. Maak seker om môre ’n draai by die fees te maak.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?