Plaaswerkers hard besig

Die plaaswerkers in die Matzikama-streek is soggens vroeg al besig om die druiwe van die wingerdstokke te pluk. Dit is harde werk en verg dissipline om heeldag in die hitte en son te werk om seker te maak dat daar daagliks genoeg druiwe gepluk en vervoer word na kelderye in die streek. Dit is ’n lang proses maar teen die pas wat die plaaswerkers nou aangaan, gaan die proses heelwat vinniger wees. Baie dankie aan die plaaswerkers en boere vir julle harde werk.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?