Pizza-afslag by Thi Art

Die welbekende restaurant, Thi Art wat op Vredendal by die Maskam Mall geleë is, maak die lewe baie lekker vir ’n mens.

Wat is beter as om te hoor dat hulle vanaand, op 4 Mei, 20% afslag op al hulle pizza’s bied. Glo nie ’n mens se Donderdagaand kan beter verloop as om Thi Art te besoek en heerlike pizza’s te eet nie en dan met afslag ook.
Gaan besoek gerus vanaand Thi Art op Vredendal en kry 20% afslag op ’n pizza.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?