Personeel van Vredendal-tehuis ontvang sertifikasie vir Wiskunde

Twee van die personeellede van die Vredendal-tehuis het gister sertifikate ontvang vir Wiskunde. Die tehuis en ander personeel is baie trots op die twee dames. Baie geluk Anna Maddat en Anna Akster met die mooi prestasies.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?