Oudskoliere se ondersteunersfunksie

Die oudskoliere se ondersteunersfunksie sal op Vrydag, 2 Junie, om 19:00 plaasvind by Hoërskool Lutzville. Die koste beloop R100 per persoon en R70 vir kinders. Die funksie sluit braaivleis, bakbrood en slaaie in. Laat weet asseblief of jy dit gaan bywoon deur een van onderstaande persone voor of op 29 Mei te kontak.

 

Arina Conradie: arina@hslutzville.com

Suretha Hugo: admin@hslutzville.co.za

Marietjie Huisamen: 027 2171006

Inbetalings kan gedoen word na die volgende bankrekening:

HS Lutzville Oudskolierebond

FNB Vredendal

Takkode: 200406

Rek nr: 62649722693

Meld asb. baie duidelik u naam op die inbetalings en stuur bewys aan bogenoemde e-posse.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?