Oppervlakteskatting vir somergewasse

Die voorlopige oppervlakteskatting vir verskeie somergewasse vir die 2017/18-seisoen is:

 

Gewas Skatting Verandering sedert vorige seisoen
Witmielies 1,557 miljoen ha + 53,46%
Geelmielies 992 000ha + 6,44%
Sonneblomsaad 665 800ha – 7,33%
Grondbone 45 500ha + 101,33%
Sorghum 36 800ha – 24,12%,
Droëbone 45 000ha + 30,81%

 

Dié voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en weerspieël die situasie soos in die 3de week van Januarie 2017.

Die hersiene aangeplante oppervlakte en produksiesyfers sal op 28 Februarie 2017 deur die Oesskattingskomitee vrygestel word en sal hoofsaaklik gebaseer wees op inligting van die “PICES”-opname vir die Noord-Kaap, Vrystaat, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, Gauteng en Noordwes provinsies.

 

Bron: AgriOrbit (http://agriorbit.com/oppervlakteskatting-vir-somergewasse/)

 

 

Die oes in die Breedekloof sal ook na verwagting effens kleiner wees.

 

Bron: Netwerk24 (http://www.netwerk24.com/Sake/Landbou/droogte-sal-finale-se-oor-die-druiwe-oes-he-20170127)

 

 

 

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?