Oplossing vir jou skoen-dilemma

Jy kan nie nuwe skoene bekostig nie en soek raad om vinnig jou skoendilemma op te los. Hieronder volg ’n paar wenke wat jou sal help en altyd handig is.
1. Gladde skoene
Oplossing: Maak die sole growwer met skuurpapier.
2. Maak jou skoene weer wit
Oplossing: Gebruik tandepasta.
3. Maak leer-items skoon
Oplossing: Skoon alkohol (jy kan dit verdun met water).
4. Stink skoene
Oplossing: Koeksoda.
5. Skrape op jou skoene
Oplossing: ’n Naelvyl – as jy dit dit ordentlik afskuur (buff), sal die skrape minder sigbaar wees.
6. Kunsleer wat vaal is
Oplossing: Petroleumjellie (Vaseline)
7. Rek jou nuwe skoene
Oplossing: Plaas wolsokkies in jou skoene en gebruik die haardroër om dit warm te maak en te rek, of trek dik wolsokkies aan en loop vir sowat een uur daarin rond
8. Hakskoene of skoene glip uit
Oplossing: Spuit haarsproei in die binnekant van die skoen (by die hak)

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?