Vetplante in Matzikama

Vetplante is waterhoudende plante wat in droë klimaat of areas waar die grondtoestand droog is, voorkom. Vetplante stoor die water wat hul gegee word, in hulle blare, stingels en wortels. Geofiete wat ongunstige tydperke oorleef, word as vetplante beskou. Die stoor van hulle water gee die vetplante ’n opgeswelde of vars voorkoms wat ander plante nie doen nie. Die plante kom veral voor in die Matzikama-streek juis omdat dit ’n omgewing met ’n droë klimaat is.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?