Meer oor kokerbome in Matzikama

’n Kokerboom is ’n alleenlewende plant. Hulle is wyd versprei in hul habitat, maar groei selde in groepe. Daar is veral baie kokerbome op Vanrhynsdorp en daar is selfs ’n kwekery waar jy al die verskillende kokerbome kan verken.
By Letstatsi Lodge op Vanrhynsdorp is daar ook ’n verskeidenheid kokerbome geplant. Kokerbome het ’n unieke aantrekkingskrag en om die bome voor jou te sien bring ’n
kalmte oor jou. Jy besef weer eens hoe ongelooflik mooi die natuur werklik is.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?