Weskus individuele skaaktoernooi

Die Weskus individuele skaaktoernooi vind eerskomende Saterdag op Citrusdal plaas. Registrasiegeld beloop R45 en busgeld R30. Buskaartjies is by die sekretaresse by die Hoërskool Vredendal beskikbaar. Leerders speel in ’n Bo-Weskus T-hemp of skoolklere. Die bussie vertrek Saterdag om 6:00 van die skool af. Kontakpersoon: Mev. A. Cloete 074 584 8500

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?