Werkskepping om die kanaal te herstel

Matzikama-munisipaliteit, in samewerking met Lorwua, is tans besig om werk te skep vir ongeveer 27 persone wat kan help om die kanaal te herstel. Hierdie herstelwerke begin op 2 Mei. Almal is welkom om aansoek te doen. Baie dankie aan die Matzikama-munisipaliteit en Lorwua dat julle werk skep vir dié wat dit nodig het.

Bron: Matzikama-munisipaliteit

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?