Wat om te doen in Matzikama

Die Keldery-restaurant

 

Die Keldery is geleë by die Spruitdrift-wynkelder aan die buitewyke van die dorpie Vredendal. Die stylvolle, ruim gebou bied die besoeker ’n volledige kos- en wynervaring, van die gemaklike proeflokaal waar ’n verskeidenheid van die beste wyne van die gebied verkoop word, na die ruim restaurant met ’n ontspanningsuitsig oor wingerde en die Maskam-berg. Die spyskaart bied ’n verskeidenheid lekker geregte met ’n tradisionele geur.

 

Saterdae se tye: 09:00 – 14:00

Sondae se tye: 11:00 – 14:00
Gaan geniet hulle gasvryheid en goeie kos!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?