Wat om te doen in die Matzikama-omgewing

Geleë sowat 29 km van Vanrhynsdorp, is die mooie Gifberg vakansie-oord. Dit is die perfekte wegbreek vakansie-oord om te besoek. Jy is omring deur Gifberg en die natuur se mooi blomme. Die Gifberg bied ook die volgende aan:

 

  • Boesman-rotskuns
  • Natuurlike swembaddens
  • Oppi-Dek-koffiewinkel
  • Staproetes
  • 4×4-roetes

 

Indien jy jou gesin wil bederf of as jy en vriende bietjie wil wegbreek, gaan maak gerus ’n draai by Gifberg-vakansie-oord. Dit klink soos die ideale plek om tyd saam te bestee.
Bron: Gifberg Holiday Farm

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?