Vredendal Volle Evangelie Kerk

Vredendal Volle Evangelie Kerk op Vredendal-Noord bied eersdaags ’n Harvester Summit. Dit sal plaasvind by Parc De Lauzanne op Vredendal. Die boodskap wat oorgedra word aan die gemeente is die volgende: Sien die Kerk as ’n geestelike beheertoring wat God se heerskappy in ’n gebied vestig.  

 

Die verrigtinge sal plaasvind van 25-27 Mei. Die tye is as volg:

  • 25 Mei: 18:00 – 21:00
  • 26 Mei: 18:-21:00
  • 27 Mei: 09:00 – 12:00

 

Die temas van die verskeie kerkdienste is as volg:

  • Hoekom moet ons reformeer?
  • Wat moet ons reformeer

 

Vir meer inligting oor die dienste kontak 083 232 9599. Gaan maak ’n draai en gaan luister na die boodskappe wat gelewer word indien jy jouself in die Vredendal-omgewing bevind.
Bron: Pastoor Reggie Strauss

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?