Vredendal-munisipaliteit vee strate

Vredendal se munipaliteit is tans besig om die strate mooi skoon te vee sodat die omgewing netjies en skoon is. Hulle vee die strate en skep die rommel dan met ’n graaf op en gooi dit in ’n asblik wat later vandag weggeneem sal word met die vullisverwydering. Die gemeenskap is dankbaar vir alles wat julle doen in die streek om die Matzikama skoon en aanloklik te maak.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?