Vredendal AGS-eredienste

Vredendal se AGS-kerk het elke Sondag om half tien ’n erediens en nooi almal om eerskomende Sondag by hulle aan te sluit. Daar sal op 7 Mei ’n spesiale sangeres wees wat by die kerk gaan optree en die diens saam met hulle gaan geniet.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?