Vingerete by Vredendal Gereformeerde kerk

Die Vredendal Verenigde Gereformeerde Kerk hou Vrydagaand ’n geselligheid wat bestaan uit ’n vingerete by die kerksaal op Vredendal. Die geleentheid begin om 19:00 en almal is welkom om die kerk te kom ondersteun. Fondse word aan die kerk geskenk. Op 26 Februarie is dit kinderdoop asook die maandelikse nagmaal-kerkdiens, wat om 9h00 begin.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?