VGK Vredendal se Pinksterweek

Van 25 Mei tot 4 Junie gaan die gemeente van die Verenigde Gereformeerde Kerk op Vredendal Pinkster hou.

 

Hierdie Pinksterweek het ’n spesifieke tema. Die tema is: Nehemia, God se bouer – voorbeeld van vrugbare diensbaarheid vir Kerk en die koningryk. Die tema is saamgestel deur ds. Pedro Aden Oktober van die VGK Vredendal.

 

Indien jy op Vredendal is en deel uitmaak van die VGK gemeente op die dorp, gaan maak ’n draai by die kerk om te luister na die boodskap vir Pinkster wat eersdaags hier is.
Bron: Dominee Pedro Aden Oktober, Facebook-blad

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?