Verblyf by die Hantam Vleisfees

Die Hantam Vleisfees vind jaarliks op Calvinia plaas. Die fees vind vanjaar op 25 en 26 Augustus plaas. Indien jy nog nie vir jou, jou familie en vriende verblyf bespreek het nie kan jy gerus by die volgende plekke so maak:

Wild Tree Overnight Cottage
Hoërskool Calvinia koshuis
Toekoms B&B & 4X4 The Tulip
Tarantula Gastehuis
Middelpos Hotel
Calvinia Hotel
Berghaven
Rolbos Gastehuis B & B
Katryns B & B
Jo’s Gastehuis B & B
Hantam Lêplek
Hantam Huis B & B
Elim Gastehuis B & B
Carmel Villa B & B, S/C
Calvinian Country Lodge & Myl 250
Blou Nartjie B & B
Blikskottel B & B, Rustic Art
African Dawn

Maak nou jou besprekings vir verblyf om saam die Vleisfees te vier, na talle top kunstenaars te luister, stalletjies te besoek en vele meer. Klik op die volgende skakel vir meer inligting: http://hantamvleisfees.com/verblyf/

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?