Traffic-light partytjie op Klawer ’n sukses

Die traffic light-partytjie wat Saterdag op Klawer gehou was, was ’n groot sukses. Daar was baie mense wat die partytjie bygewoon het en hulle het dit omtrent geniet. Die mense het aangetrek in die kleure van verkeersligte wat hul identiteit gepas het. Almal het lekker gedans, gesels en gekuier.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?