Thi Art se nuwe wintertye

Die moderne Thi Art-restaurant, geleë in die Maskam Mall op Vredendal, is bekend vir hulle heerlike geregte. Die Thi Art-restaurant is oop sewe dae ’n week en nuwe tye is vir die komende winter van toepassing.

Die tye is as volg:

Maandag – 17:30 – 21:30
Dins tot Donderdag – 12:00 – 15:00 en 17:30 – 21:30
Vrydag – 11:30 – 15:00 en 17:00 – 22:00
Saterdag – 11:00 – 22:00
Sondag – 12:00 – 15:00

Neem asseblief kennis van die nuwe tye om seker te maak jy beproef die restaurante se heerlike geregte en besonderse gasvryheid.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?