Thi Art-restaurant het ’n nuwe nagereg wat julle beslis moet probeer. En wat is ’n ete dan nou sonder ’n nagereg. Die gereg is ’n diepvet gebraaide piesang met heuning en vanielje roomys. Dit klink sommer soos iets wat jou dag op ’n lekker noot sal eindig. Maak seker om dit te probeer.
