Thi Art aan die rol met nuwe geregte

Thi Art verras ons net meer en meer met nuwe geregte op hul spyskaart. Thi Art, wat geleë is in Vredendal by die Maskam Mall, het Donderdag ’n nuwe gereg op hul spyskaart aangekondig en dit is beslis ’n wenner.

As jy lief is vir nacho’s, burgers en guacamole, is die gereg perfek vir jou. Thi Art stel bekend die nuwe wenner op hul spyskaart, die jalapeno-en-nacho burger met tuisgemaakte guacamole.
Gaan maak gerus ’n draai by Thi Art en beleef hierdie sappige, nuwe gereg.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?