Spar bederf die tehuis met beskuit

Spar gee graag beskuit aan die inwoners van die Vredendal-tehuis vir bejaardes. Die inwoners geniet hierdie bederfie vreeslik baie en is baie dankbaar dat Spar die tyd het en moeite doen om hulle so lekker te bederf. Hulle bedank Spar vir alles wat hulle vir die tehuis doen.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?