SARS besoek Vredendal-Noord

Maak seker jy teken die volgende datums aan wanneer SARS in Vredendal-Noord besoek aflê. Jan Taks beplan om op 15 en 16 Mei 2019 by die Thusong Sentrum, by die Gemeenskapsaal, te wees om belastingbetalers by te staan oor belasting verwante navrae. Indien jy vrae aan hul het, maak ook seker om die nodige dokumentasie byderhand te hê.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2020 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?