SARS besoek Bitterfontein

Op Woensdag, 16 Februarie, vind die provinsiale Thusong plaas op Bitterfontein. Verskeie departemente gaan daar wees, onder meer Binnelandse Sake, Arbeid, Maatskaplike Ontwikkeling, SARS en die Matzikama-munisipaliteit. Hulle moedig veral die jeug aan om by SARS te registreer, want sonder ’n belastingnommer is dit moeilik om ’n werk te kry.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?