SAJWV se skietdag

Op Saterdag, 1 Julie, bied die Suid Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging ʼn skietdag aan. Hierdie dag se verrigtinge sal plaasvind op Vanrhynsdorp se skietveld van 7:30 tot 13:00. Die formate van die dag sal wees: senterslag op vyf teikens met drie skote per teiken, uit verskillende posisies en randslag gongs is twintig skote uit verskillende posisies. Die handwapen-teiken is op ’n A4-bladsy met twintig skote. Die inskrywingfooie beloop R50 per item en R40 vir elke gesinslid.

 

Bron: SAJWV Maskam, Facebookblad

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?