Rugby-geleentheid

As jy ’n rugbyliefhebber is, dan is daar ’n perfekte geleentheid vir jou wat deur die Stormers aangebied word. Al wat jy moet doen, is om jou DHL-Nuwelandkaartjie na die Springbok Experience by die V&A Waterfront in Kaapstad te neem, dan kry jy twee inskrywings vir die prys van een om deel te wees van die Springbok Experience.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?