Rioolpype in Klawer-Noord word herstel

Die Klawer-munisipaliteit is vandeesweek volstoom aan die gang. Die Klawer-span is besig om rioolpype in Klawer-Noord te herstel sodat blokkasie in die pype voorkom kan word. Dit is harde werk om hierdie pype te herstel, so baie dankie vir julle toewyding om standaarde van sanitasie hoog te hou.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?