Registreer om spesiaal te stem hierdie 2019 verkiesing

Woensdag, 8 Mei 2019 merk die datum vir Suid-Afrika se sesde demokratiese verkiesing. Die dag is amptelik as vakansiedag verklaar sodat almal die geleentheid het om hul kruisie te trek vir die politieke party van hul keuse.

Alhoewel stemstasies meer toeganklik is vir mense om op die dag te stem mag omstandighede persone dalk verhoed om te stem. Indien jou of iemand anders se omstandighede van so ’n aard is dat om te stem op 8 Mei 2019 nie moontlik is nie, kan jy voor 18 April 2019 registreer vir ‘n spesiale stem. Besoek die webtuiste www.elections.org.za of sms jou ID nommer na 32249 teen R1.50.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?