Radio Namakwaland se teleton skole-uitreikprogram

Radio Namakwaland se jaarlikse teletonprogram gaan op 31 Julie begin en op 6 Augustus eindig. Daar sal ook ʼn teleton skole-uitreikprogram wees vir laerskool- en hoërskool-leerders in en om die Matzikama-streek. Oom Karoolus en Lente sal die laerskool-leerders besoek en vermaak met sing-sessies en Jan-Hendrik Kleynhans sal die hoërskool-leerders besoek. Die besoeke sal van 25 Julie tot 4 Augustus wees.

 

Bron: Radio Namakwaland, Facebookblad

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?