Pamperlang vir Moedersdag

Moedersdag is om die draai en dit is dié dag om daardie geliefde vrou in jou lewe te bederf. Daar is soveel geskenke om vir haar te gee – dalk blomme of sjokolade. Of hoe klink ’n tydjie om af te skakel en om gepamperlang te word.

Van 9 tot 16 Mei hou Beautique-skoonheidsalon op Lutzville ’n spesiale aanbod vir Moedersdag. Bederf jou ma of vrou met die spesiale aanbod vir ’n terapeutiese gesigsbehandeling, ’n wenkbrou-waks en tint vir net R200 of ’n rugmassering met ’n mini manikuur of pedikuur ingesluit, ook net vir R200.

Bespreek nou by Martinette by 083 653 3879 om teleurstelling te vermy. Elke moeder verdien ’n spesiale dag af.

Bron: Beautique-skoonheidsalon

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?