Padwerke tussen Vredendal en Vanrhynsdorp

Die Vredendal-munisipaliteit is tans besig om die pad tussen Vredendal en Vanrhynsdorp te herstel. Die projek het gister begin en sal hopelik môre voltooi wees. Motoriste moet asseblief versigtig bestuur, want die area waar hulle werk is vol klein klippies wat teen jou motor kan opskiet. Die munisipaliteit vra dat motoriste asseblief geduldig sal wees in die proses om die pad te herstel.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?