Paasmark

Die welbekende plaaslike kunstenaars, Dans Frikkie Dans, tree op 15 April by die Paasmark by Steenbokfontein op. Die mark is ’n fondsinsameling vir die Laerskool Lambertsbaai.

Daar sal lekker vermaak en musiek, asook ’n groot verskeidenheid stalletjies met kos, wyn, kunswerke. Die mark begin om 10:00 en duur tot 16:00. Kaartjies vir volwassenes (R20) en kinders (R10) is by die ingang beskikbaar. Kom geniet die dag saam met Dans Frikkie Dans en sluit die vakansie op ’n hoë noot af.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?