Orak 12 uur-wedloop

Die Orak 12 uur-wedloop word aangebied deur die Olifantsrivier-atletiekklub. Die geleentheid vind op Saterdag, 1 Julie, van 06:00 tot 18:00 plaas.

 

Slegs diegene wat vooraf ingeskryf het, sal kan deelneem. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 24 Junie. Daar sal slegs 200 atlete kan deelneem. Inskrywings kos R240 per person.

 

Kontak vir Gerrie Cilliers by 083 650 0643 vir meer inligting of gaan na die webtuiste. Dit sal plaasvind by Vredendal se sportterrein.

 

Die Orak 12 uur-wedloop word met trots geborg deur Namaqua Wyne, Western Province Athletics, Trans Hex, Peninsula Beverages, Nashua Noordweste en Capitec.

 

Om in te skryf kan jy na die volgende webtuiste gaan www.matzikamaportaal.co.za/12-hour-entry.html

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?