Nasionale Wêreldbiddag

Nasionale Wêreldbiddag is op 2 en 3 Maart. Klawer Moedergemeente kerk gaan ’n spesiale erediens om 10:00 hê op daardie twee dae. Die 2de is dit vir die vroue en die 3de vir die mans. Almal in die Matzikama-streek is welkom om die dienste by te woon.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?