Namaqua-fietsryklub op soek na lede vir klub

Namaqua-fietsryklub is op soek na nog lede om by die klub aan te sluit. Die klub wil vanjaar weer ʼn span inskryf vir die Double Century-fietsren wat op 25 November plaasvind. Die span wat gaan inskryf moet bestaan uit twaalf lede, waarvan sewe posisies nog gevul moet word. Die wedren is uiters gewild en deelnemers moet aan sekere kriteria voldoen wat opgestel is deur die bestuur van die wedren.

 

Indien jy belang stel om by die klub aan te sluit, kontak Eddie Lubbe by 083 305 9105 of stuur ʼn e-pos aan eduard.lubbe@psg.co.za
Bron: Namaqua-fietsryklub, Facebookblad

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?