Munisipaliteit woeker om dorp skoon te hou

Die Vredendal-munisipaliteit is al vroegoggend besig om die omgewing by die afdraai na Vredendal-Noord netjies te maak. Werkers is besig om die onkruid rondom die Vredendal-Noord-bord uit te haal en die grond netjies te maak. Hulle is ook besig om die gras by die treinspoor te sny sodat ons omgewing netjies en aantreklik lyk. Baie dankie dat julle so hard besig is om ons dorp op te skerp.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?