Munisipaliteit vra verskoning vir swak telefoonontvangs

Die raad van Matzikama vra verskoning vir die swak telefoonontvangs die afgelope week. Die probleem het onmiddellik aandag geniet en die nodige onderdeel is deur die verskaffer bestel en behoort vandag hier te wees. Goeie dienslewering is ’n voorkeur, jammer vir enige ongerief.
Stuur gerus ‘n e-pos na pro@matzikamamun.co.za of skakel 027 201 3354.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?