McLaren-sirkus kom Vredendal toe

Van Vrydag 12 Mei tot Sondag 14 Mei besoek die McLaren-sirkus Vredendal. Bring die die hele familie saam en geniet die vermaak van die sirkus.

 

Kaartjies is beskikbaar by die kaartjiekantoor op die dag van die sirkus van10:00 of by bookings@mclarencircus.co.za. Besoek www.mclarencircus.co.za of skakel 082 747 7526 vir meer inligting.

 

Tye van vertoning is as volg: Vrydag 12 Mei – 19:00; Saterdag 13 Mei – 15:00 en 19:00; Sondag 14 Mei – 15:00
Sitplekpryse:  R90 vir onbespreekte plekke, R120 vir middelsitplekke en R140 vir siplekke by die arena.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?