Matzikama-munisipalteit doen weer herstelwerke

Die Matzikama-munisipaliteit se tegniese span op Klawer is weer hard besig om die dorp reg te ruk en op te ruim vir die lang naweek.

 

Dié keer is die span besig om waterpype te herstel en die lekkende pype te vervang. Die span gaan ook rioolpype herstel en verseker dat daar geen blokkasies in die rioolpype is nie.

 

Die span doen hulle bes om die dorp mooi te maak en op te ruim. Die span word weer eens bedank vir hulle harde werk.
Bron: Matzikama-munisipaliteit

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?