Matzikama-munisipaliteit vee skoon

Die span gaan vanoggend die vullisverwydering doen in Doringbaai en sal daarna ook aandag gee aan ander take om die dorp skoon te maak. Hulle het ook al van Dinsdag die dorp se strate gevee, grasperke gesny en beoog om nog vandag die laaste strate se sypaadjies skoon te kry.

Bron: Matzikama-kantoor

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?