Matzikama-munisipaliteit herstel waterpype

Matzikama-munisipaliteit se tegniese span op Vredendal is tans besig om die waterpyp in Kortstraat te herstel nadat hulle agterkom het dat daar ’n lekkasie is. Tussen al hul daaglikse take staan die tegniese span altyd gereed om iets te herstel of te vervang en ook om dit so gou as moontlik te doen.

Baie dankie aan die Matzikama-munisipaliteit se tegniese span op Vredendal vir al julle harde werk.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?