Matzikama-munisipaliteit herstel die paaie

Die Matzikama-munisipaliteit se tegniese span op Vanrhynsdorp is nog tans besig om die paaie te teer. Hulle probeer om al die strate te teer en om dit so spoedig as moontlik te doen.

 

Dié keer teer die tegniese span die paaie in Hongerblomstraat. Die span doen hul bes om al die paaie in die Vanrhynsdorp-omgewing te herstel sodat die dorp weer mooi kan wees.
Bron: Matzikama-munisipaliteit, tegniese span

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?