Matzikama-munisipaliteit doen weer herstelwerke

Vandag is die Matzikama-munisipaliteitspan van Klawer weer besig om die dorp skoon te maak.

Die span is tans besig om al die strate in Klawer te vee. Dan gaan hulle ook besig raak om te verseker dat daar geen lekasies by die waterpype is nie. Daar is ook ’n span besig om die palmbome te snoei .

Hou aan om so hard te werk en om te sorg dat julle die dorp so mooi opruim.

Bron: Matzikama-munisipaliteit, Klawer

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?