Matzikama beleef ’n koel dag

Matzikama het gister, 19 Januarie, ’n heerlike koel dag beleef. Die gemiddelde temperatuur was om en by 29 grade en dit het so afgekoel deur die loop van die aand dat die temperatuur tot sowat 14 grade gedaal het. Dit gebeur selde dat daar ’n koel dag is in die Matzikama-omgewing, so wanneer daar só ’n dag is, geniet almal die lafenis.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?